BokBrekfis met Wimpie van der Sandt
Indien jy vanoggend se #BokBrekfis met Wimpie van der Sandt en Le-Lue gemis het, hier is die opname met Dr Sharon Price wat gesels het oor die Cannabis Oil behandeling op pasiënte. #CannabisOil